Modulekode | AFT 757 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Oorsig van die teorieê van die onderrig van die Afrikatale as huistale, eerste en tweede addisionele tale. Implikasies van uitkomsgebaseerde onderrig vir die onderrig van die Afrikatale. Die noodsaaklikheid van die gebruik en ontwikkeling van die korrekte vakterminologie word beklemtoon. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels en Afrikatale aangebied |
Departement | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App